Babbel en Krabbel

Babbel en Krabbel speelskool begin in 1992 in ‘n dubbel motorhuis in Humansingel. Pragtig ingerig, met nogal spierwit teëls. In 1995 verskuif die groepie na die huidige terrein.

Daar was een klassie wat drie dae van die week 4/5- en twee dae van die week 3/4-jariges onderrig.  Geleidelik, soos Melkbosstrand gegroei het, het die speelskool gegroei. Later het ‘n nasorg gevolg en eers daarna het ons ‘n sekretaresse en ‘n kantoor gekry. Die nuutste toevoeging tot die prentjie is ons Graad R kleuters se registrasie by die Departement van onderwys.

meer hieroor...

Vars Nuus

Kom ons help

Ons wil graag 'n bladsy op ons webwerf op die been bring waar ons insamelings (fondse, kos, klere, enige ander benodigdhede) vir mense en kinders in nood, gaan publiseer.  As jy enige inligting hier wil laat publiseer:

 

kliek hier...

Babbel en Krabbel Span

Die Babbel en Krabbel span bestaan uit ......     

meer hieroor...

Buitemuurse Aktiwiteite 'n Verskeidenheid van buitemuurse aktiwiteite word aangebied. Dié aktiwiteite begin vanaf 10:30.

meer hieroor...

Familie Sportdag en Skool Dans

 

  • 11 Februarie: Familie-sportdag.  Leer mekaar beter ken en kuier lekker saam.
  • 16 Maart: Babbel en Krabbel is 20 jaar oud.

Kliek hier vir meer details

2012 Vakansiedae

  • 17 Januarie: Oueraand
  • 11 Februarie: Familiedag
  • 16 Maart: Dans
  • 21 Maart: Menseregtedag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 22 Maart - 10 April: Skoolvakansie (nasorg gaan voort)
  • 23 Maart: Skool sluit vir Graad R (11:00vm)
  • 10 April: B & K open vir 2de kwartaal
  • 27 April: Vryheidsdag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 30 April: Skoolvakansiedag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 1 Mei: Werkersdag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 8 Junie: B & K konsert by Laerskool Van Riebeeckstrand
  • 21 Junie - 16 Julie: Skole vakansie (nasorg gaan voort)
  • 22 Junie: Skool sluit vir Graad R (11:00vm)
  • 16 Julie: B & K open vir 3de kwartaal
  • 9 Augustus: Nasionale Vrouedag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 10 Augustus: Skoolvakansiedag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 22 Augustus: Pappa/Mamma aand
  • 8 September: B & K opedag
  • 24 September: Erfenisdag (B & K gesluit, niemand by die skool)
  • 27 September - 8 Oktober: Skoolvakansie (nasorg gaan voort)
  • 28 September: Skool sluit vir Graad R (11:00vm)
  • 8 Oktober: B & K open vir 4de kwartaal
  • 30 November: B & K Kerskonsert by Laerskool Van Riebeeckstrand
  • 6 Desember: Skole sluit vir Desember vakansie (nasorg gaan voort)
  • 7 Desember: Skool sluit vir Graad R (11:00 vm)
  • 7 Desember: Nasorg sluit (niemand by skool)
  • 7 Januarie 2013: Nasorg open
  • 16 Januarie 2013: B & K open vir 1ste kwartaal

Kliek hier om die volledige Kalender te sien.